Laerskool Mayville onder 10 span

Afrigters Mnr Johan Venter en Mnr Henry Pienaar saam met die o.10-Rugby span.

Laerskool Mayville se o.10-Rugby span het vanjaar deurgedring na die Stadsbeker-finaal deurgedring wat Dinsdag 20 Junie by Grizzlies plaasgevind het.

Hierdie seuns het besondere spangees en was tot dusver onoorwonne in hul wegwedstryde.

Hulle is ook aangewys as die toerspan van die week.

Hulle het verlede jaar die skool Liga C-Bond gewen sowel as die Stadsbeker vir die betrokke bond.

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Laerskool Queenswoods 0/11B

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other