VIDEO: Ongelukke ruk die weste van Pretoria

Skermskoot

’n Beeldopname oor die toename in motorongelukke, is weereens op sosiale media versprei.

Best Care ambulansdienste woordvoerder Xander Loubser, raadslid Elma Nel en sersant Christo von Mollendorff het in die video, wat in Mootstraat opgeneem is, oor padveiligheid gepraat.

Motorongelukke het die weste van Pretoria die afgelope paar weke geruk.

Lees ook: Accidents that shook the west of Pretoria

Loubser het die beeldopname sowat twee weke gelede op Facebook gedeel, na die dood van twee mense in afsonderlike ongelukke.

“Na die mees onlangse ongeluk, in Mootstraat vanoggend (Saterdag), dink ek dis belangrik dat mense weereens bewus gemaak word oor padveiligheid,” sê Loubser.

Gedurende die opname het skreeuende bande van ’n voertuig hul gesprek onderbreek.

Sien beeldopname:

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

  AUTHOR
Corlia Kruger

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
#HelpingKnysna donations on its way

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other