Minibus beland in kanaal

Die minibus ’n kanaal wat na die Apiesrivier vloei. Foto: Verskaf

Corlia Kruger

‘n Minibus het op onverklaarbare wyse in ‘n kanaal beland wat na die Apiesrivier vloei.

Inwoners van die Moot het die voertuig Maandagoggend opgemerk en die GPF in kennis gestel.

Woordvoerder Pierre Bezuidenhout sê niemand weet waar die minibus-taxi vandaan kom nie.

Een raaiskoot is dat die voertuig deur ‘n heining gebars en met die kanaal afbeweeg het tot waar dit vasgesit het.

Hy sê hy twyfel of daar ‘n ongeluk was omdat net die voorkant van die voertuig effens beskadig is.

Pogings om die minibus te verwyder, was omstreeks 16:00 nog aan die gang.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

ptacenturion ptaeast ptanorthgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Recommended Story
AfriForum hofbevel dwing metro tot instandhouding van Rooiwalrioolaanleg