Langenhoven verloor ‘legende’

Corlia Kruger

Na ’n lang stryd teen kanker, is Hoërskool Langenhoven se geliefde “Juffrou Visser” op die ouderdom van 44 dood.

Leerlinge en onderwysers het op 2 Februarie hartseer van Lizeth Visser (neé Kapp) afskeid neem.

“Sy het 22 jaar gelede haar loopbaan by die skool begin,” vertel skoolhoof Becka de la Port.

“Sy het aanvanklik Noord-Sotho aangebied en het later jare as senior onderwyser Afrikaans gegee.”

Visser het netbal afgerig en onderwyers en vriende sê sy was baie betrokke by sportaktiwiteite.

“Sy was ’n fantastiese mentor. Sy het geglo in die leerlinge en hul vermoë om sukses te behaal,” sê De la Port.

Oudleerlinge het op sosiale media eer aan Visser betoon en haar onthou as die onderwyser wat ’n besondere ‘impak’ op hul lewens gehad het.

3_14754

2_22322

“Jaar in en jaar uit het sy vir haar leerlinge Kringe in die bos en gedigte gelees, en ons geleer om vir ons taal lief te wees,” vertel Isabé Botes, ’n goeie vriendin van Visser.

Visser laat haar familie en twee jong skoolgaande dogters agter.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

ptacenturion ptaeast ptanorthgetitAutodealer.co.za
Top
Recommended Story x
#HelpingKnysna donations on its way

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other