Hoërskool Wonderboom stig tienersteungroep vir leerlinge

Tienersteungroep se bestuur: Corlien Venter (sekretaresse), Leandri vd Merwe (ondervoorsitster) Chané Kemp (voorsitster), Corno Coetzee (voorsitter) en Zuan vd Byl (ondervoorsitter).

Die tienersteungroep (TSG) by Hoërskool Wonderboom werk saam met die skoolsielkundige en bestaan uit ’n groep van 38 graad 11- en 12-leerlinge wat elkeen toegewys word aan ’n graad 8 tot 10 voogklas.

Die inisiatief is sodat die leerlinge vertroue opbou en persoonlike probleme met die TSG-lid deel.

Hulle word tydens groepsessies deur die skoolsielkundige opgelei om enige probleme te identifiseer en te help waar hulle kan. Ernstige gevalle word na die skoolsielkundige verwys.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Laerskool Queenswoods 0/11B

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other