Laerskool Queenswood se ster

Liam Pavier van Laerskool Queenswood met sy trofee vir Male athlete of the year 2016.

Liam Pavier van Laerskool Queenswood is op 27 Januarie by die Tshwane Distrikbyeenkoms as die Male Athlete of the Year 2016 aangewys.

Hy is gekies uit ongeveer 156 skole vir sy toegewydheid en prestasies wat hy deur die jaar behaal het.

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Laerskool Mayville onder 10 span