Park run storie

 

Watter absolute bog.

Ek het self 34 wedlope gehardloop. Daar was nog nooit ’n ambulans by die monument nie.

Die parkrunners is heeltemal ontevrede met hierdie storie, wat ’n eensydige onderhoud weergee maar niks inhoud bevat ten opsigte van die parkrun self nie.

Skoonmaak… Wil mens vra wat moes hul skoonmaak? Daar was nooit enige water of kos gebruik deur deelnemers nie.

Park runs het nie waterpunte nie… so ons wil graag hê daar moet verduidelik word waarna verwys word.

Ilse Ferreira

 

  AUTHOR
Jason Milford

Latest News

COMMENTS

Top