HTS John Voster presteer in krieket

Jeandré Marais en Jarred Davis

HTS John Vorster se o.15A-krieketspan is onlangs as wenners van die buurmanskap 6’s krieketreeks aangewys.

Hulle het HS Oos-Moot in die finaal met vier paaltjies geklop.

Jarred Davis het drie paaltjies ingepalm sonder om ’n lopie af te staan.

Jeandré Marais het 34 lopies aangeteken, nie uit nie.

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
HTS John Vorster studente vaar goed