Totiusdal leerder sping erekleure los

Jana Steenkamp.

’n Laerskool Totiusdal leerder het baie goed presteer tydens die Gauteng atletiekbyeenkoms vir laerskole op Saterdag 4 Maart.

Jana Steenkamp het in die verspring vir dogters o.10 ’n bronsmedalje met ’n afstand van 4.04m behaal.

Sy het ook Gautengkleure verwerf en neem op 23 tot 25 Maart aan die SA kampioenskappe deel.

 

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Top banker dies in Pretoria