HTS John Vorster nuwe VLR-Dagbestuur

Ruben Mostert (Sekretaris), LD van Winkel (Ondervoorsitter), Johandry Potgieter (Voorsitter), Attie Roos (Ondervoorsitter) en Johan van den Bergh (Tesourier).

Die Hoër Tegnologiese Skool John Vorster kondig met trots die nuwe VLR-Dagbestuur vir 2018 aan.

Ruben Mostert (Sekretaris), LD van Winkel (Ondervoorsitter), Johandry Potgieter (Voorsitter), Attie Roos (Ondervoorsitter) en Johan van den Bergh (Tesourier).

 

  AUTHOR
Rekord News

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
HTS John Vorster studente vaar goed