Voorpos-leerders kan spel!

Anne-Karine de Koning en Carla du Plooy.

Albei dames het teen leerders van die hele Gauteng deelgeneem.

Carla du Plooy (gr. 6) het vierde geëindig op provinsiale vlak by die Engelse Spelling Bee.

Anne-Karine de Koning (gr. 7) het ’n tweede plek behaal op provinsiale vlak by die ATKV-Spelathon.

 

  AUTHOR
Rekord News

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Moot oogseer word herstel