Laerskool Voorpos is ligawenners

Fotokrediet: Rosehill photography

Laerskool Voorpos se o.12-krieketspan is ligawenners van die B1 liga.

Hulle dring deur na die Stadsbeker se semi-finaal wat op 17 Oktober by Voorpos sal plaasvind.

  AUTHOR
Rekord News

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Vuur eis houthuis in die weste