Kultuur is haar hardklop

Nicole Basson is ’n graad 9-leerder aan Hoërskool Eduplex.

Sy is vir die tweede agtereenvolgende jaar aangewys as Junior kultuurmeisie van die jaar.

Basson neem deel aan verskeie kultuuraktiwiteite onder andere drama, sang, klavier en redenaars.

Sy blink uit in redenaars en neem deel aan vier afdelings van die Gauteng uitdunne van die Radikale Redenaarskompetisie.

Sy dring deur na die nasionale redenaarskompetisie waar sy in twee afdelings ’n algehele derde plek landswyd verower.

Kultuur is haar hartklop.

  AUTHOR
Rekord news

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Moot krieket tops