Moot se rugby trots

Eon du Preez.

Eon du Preez, ’n graad 8-leerder van Die Hoër Tegnologiese Skool John Vorster en die kaptein van die o.14A-span, is aangewys as die beste o.14-speler op ’n rugbytoernooiw wat in Durban gehou is vir klubrugbyspanne.

Du Preez is verkies vir die o.14-Blou Bulle klubspan waar hy as haker deelgeneem het.

  AUTHOR
Rekord news

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Drie vas in Moot

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends: