Laerskool Tuine KFC mini-krieket byeenkoms groot sukses

Laerskool Tuine se mini-krieket spanfoto.

Van links voor is dit: Afrigter Charl Promnitz. Op sy skoot is dit Henrico van Emmenes, Jayden Jooste, Marchant Botha, Zandre Rheeder, Johandre.

Middel. Lourens Maritz, Louen Smith en Ronaldo Promnitz.

2de ry is: Ian le Roux, JC Venter, AJ kleinsmit, Zuan du Plessis, Jordan Swart, Lucky Motebo, Hendri van Dyk, Aiden Smit.

3de ry is: Thinus Jooste, Jordan van der Merwe, Jandrè de Boer, Chris de Beer, Jordan Henning, Pieter Herbst, Adriaan du Toit, Tariete Herbst, Luan Jacobs, JD Bronkhorst, Jayden Middel.

Heel agter: Willie Jacobs, Jonty Swart, (skoolhoof) Jaco Snyman, Manie le Roux, Pieter Herbst, George Smith..

Laerskool Tuine het onlangs gasheer gespeel vir agt skole tydens hul KFC mini-krieket byeenkoms. Dit was n groot sukses en die kinders het dit regtig baie geniet.

 

  AUTHOR
Rekord News

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Laerskool Tuine se KFC mini-krieket byeenkoms ‘n sukses