Fred Magardie se nuwe skoolbus

Die primêre skool Fred Magardie het op 24 Oktober 2017 hul splinternuwe skoolbus ontvang.

Die skool wil graag sy leerders vir opvoedkundige uitstappies en sportaktiwiteite, self vervoer in die toekoms. Die skoolbus sal ook leerders na spesiale institute karwei vir ekstra studie hulp.

Ons wil graag al die ouers en insethouers bedank vir hul bydraes om die droom te verwesenlik.

Die skool sê ook vaarwel aan ons skoolhoof Mnr. Owen Magardie wie die tuig aflê na 43 jaar in die onderwys.

  AUTHOR
Rekord News

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
When Gary met Elvis