Oos-Moot presteer met atletiek

Nadus Pieterse en Danae Janse van Rensburg.

Hoërskool Oos-Moot het onlangs hul jaarlikse interhuisbyeenkoms gehad, en die prestasies is behoorlik opgeraap.

Nadus Pieterse is aangewys as Junior Victor Ludorum; Ruan de Lange as Senior Victor Ludorum; Danae Janse van Rensburg as Senior Victrix Ludorum en Ruzel Geldenhuys as Junior Victrix Ludorum.

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
HTS John Vorster-leerders seëvier in TUT-kompetisie