Onnies wys hoe word dit gedoen

Juffrou Joyce en Juffrou Pieters.

Twee onderwysers van Laerskool Voortrekker Eeufees het onlangs gewys dat al is jy ’n onnie kan jy nog in sport uitblink.

Juffrou Joyce en Juffrou Pieters beoefen aksie-netbal, en was onlangs deel van die span wat die super-liga gewen het.

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Verskeie misdade tref die Moot