Boerefort-atlete presteer

Van links is: Reinardt Herbst, Nandus Smith, Thsego Mahlangu en Heliné Minnaar.

Vier van Laerskool Boerefort se leerders het onlangs deurgedring na die Gauteng Provincial Primary Schools Athletics championships wat op 3 en 4 Maart te Pilditch sal plaasvind.

Hulle het elk ook ’n medalje ontvang by die Honeurs funksie wat op 23 Febuarie plaasgevind het.

 

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Moot erf verswak drasties