Hoof gegroet met erewag

Leerders groet mnr. Van Niekerk.

Die hoof van Laerskool Mayville, mnr. Van Niekerk, groet die skool met ’n swaar hart na 16 jaar.

Die hele skool, van graad R tot graad 7, het op 28 Februarie ’n erewag gevorm om respek en vaarwel wense aan hom te betoon.

 

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Moot krieket tops