Netbal seisoen skop af vir Laerskool Mayville

Laerskool Mayville se eerste netbalspan met hul nuwe drag. Voor van links is: Luhanke Joubert, Charne Verdoes, Amone Brits en Dane Smit. Agter: Miandri Scholtz, Jeanette Naude (afrigter), Jaylin van Zyl, Monique von Rauenstein en Berne van der Linde.

Laerskool Mayville se eerste netbalspan is gereed en opgewonde vir ’n nuwe suksesvolle netbal seisoen.

Hulle betoon graag hul dank en waardering aan Belrex wat hul netbalklere vir hulle geborg het.

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Moot-dominee sit op dak vir goeie doel