Queenswood se Liam laat rekords spat

Liam Pavier

Liam Pavier ‘n atleet van Laerskool Queenswood het onlangs sy skool trots gemaak deur twee goue medaljes en sommer twee nuwe rekords op die Gauteng Laerskole Atletiekkampioenskap in te palm. Die geleentheid het op 3 en 4 Maart plaasgevind. Hy het die Gauteng skywerprekord van 41.74m na ‘n fenominale 47.65m en die gewigstootrekord van 14.74m na 16.14m verbeter.

 

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Oos-Moot raad aangekondig