Grondwerklike Erkenning van Khoisan

Baie dankie vir die mannier waaroor u die berig van die stigting van Eersterust se Brigade gepubliseer het.

Dit was baie indrukwekkend. Selfs die rol wat dit gaan speel in die gemeenskap.

Die gemeenskap is opgewonde dat dinge oor Eersterust gehoor word. Die volgende berig oor Eersterust is die Grondwerklike Erkenning van die Khoisan wat van 25 tot 30 Maart in Pretoria gaan plaasvind presies waar sal later bekendgemaak word.

Vir die eerste keer word die Khoisan Sogenaamde kleurlinge, ‘n nikssegende naam die geleentheid gegee om hulself te bepaal wie hulle is. Is hulle die eerste inheemse mense wat hier aan die Suidpunt van die kontinent van Afrika was 50 000 jare na Christus.

Of het hulle hier gekom na Jan van Riebeeck saam met sy honderd manskappe aan die Kaap toe die Goeie Hoop in 1652 verskyn het? Daar sal vervoer wees. Dit sal later bekend gemaak word. Plaas asseblief die bekende foto’s van Chiefs John Campbell en Thys van Rooyen wat in jul besit is. Ons kan aanstuur.

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Ligte flikker in die weste