Oos-Moot dogter is SA skole spiesgooikampioen

Danae Jv Rensburg (o.16) is die 0.17 SA Skole-spiesgooikampioen.

Sy wen goud tydens die kampioenskappe in Durban met ’n ongelooflike afstand van 49.73m en behaal ’n vierde plek in

gewigstoot (14.30m).

Tydens die ASA-kampioenskappe in Kaapstad neem sy in die o.18-ouderdomsgroep deel en verwerf bronsmedaljes in gewigstoot en spiesgooi.

Jv Rensburg se talente strek veel verder as net atletiek.

Sy is in die Northerns dameskrieketspan, All Star sagtebalspan, SA korfbalspan en die Gauteng netbalspan.

 

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Moot-dominee sit op dak vir goeie doel