Schools

Laerskool Mayville begin nuut

Mnr Jacques Joubert is Laerskool Mayville se nuwe skoolhoof en die nuwe junior leiers is vir 2018 aangewys.

Kultuur is haar hardklop

Nicole Basson is ’n graad 9-leerder aan Hoërskool Eduplex. Sy is vir die tweede agtereenvolgende jaar aangewys as Junior kultuurmeisie van die jaar. Basson neem deel aan verskeie kultuuraktiwiteite onder andere drama, sang, klavier en redenaars. Sy blink uit in redenaars en neem deel aan vier afdelings van die Gauteng uitdunne van die Radikale Redenaarskompetisie….

Moot se rugby trots

Eon du Preez, ’n graad 8-leerder van Die Hoër Tegnologiese Skool John Vorster en die kaptein van die o.14A-span, is aangewys as die beste o.14-speler op ’n rugbytoernooiw wat in Durban gehou is vir klubrugbyspanne. Du Preez is verkies vir die o.14-Blou Bulle klubspan waar hy as haker deelgeneem het.

Rugby uitblinkers

Vyftien uitblinker rugbyspelers van Hoër Tegnologiese Skool John Vorster het AVS-rugbyspanne in 2017.  

Fred Magardie se nuwe skoolbus

Ons wil graag al die ouers en insethouers bedank vir hul bydraes om die droom te verwesenlik.

Laerskool Villieria lewer drie Tshwane Blue Sox sagtebalspelers

Laerskool Villieria lewer drie Tshwane Blue Sox sagtebalspelers (Gauteng-Noord) op – ’n puik prestasie vir die skool. Drie van hul sagtebalspelers, Celine Viljoen, Micyla Botha en Juané Gouws is tot die Tshwane Blue Sox Sagtebalspan verkies wat vanaf 6 tot 9 Desember in Durban hul provinsie gaan verteenwoordig. Baie geluk meisies. Jul is tops!
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends: