School sport

VirSeker Beker rugbyfees by HTS John Vorster aangebied

Eldoraigne en Centurion lyk steeds na die gunstelinge in die B-afdeling van die Makro Skole liga in die VirSeker Beker toernooi, terwyl Oos-Moot moeilik gestuit gaan word in die afdeling vir Grot Skole.

Nuwe rekord vir Laerskool Queenswood leerder

Liam Pavier van Laerskool Queenswood het ’n nuwe rekord gegooi van 16.95m vir o.12 seuns en kry goud by die Sasa Nasionale Kompetisie wat in Potchefstroom gehou is. Hy kry ook silwer vir Diskus seuns o.12 met ’n afstand van 42.62m. Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos…

Menlopark wen wéér die A-bond interhoër

’n Totaal van 30 nuwe rekords is Vrydag by die Pretoria A-bond interhoër atletiekbyeenkoms op die Pilditch baan in die weste van die stad opgestel.

Centurion wen Pretoria se B-bond interhoër

Ten spyte van nat weersomstandighede op die Pilditch stadion het skole-atlete steeds puik prestasies gelewer by die Pretoria B-Bond atletiek interhoër wat Donderdag plaasgevind het.

Oos-Moot wys hulle is gereed vir A-bond interhoër

Die Hoërskool Oos-Moot het verlede week gasheer gespeel vir sewe ander skole uit Pretoria en Limpopo tydens hul Valentynsbyeenkoms, wat puik atletiekprestasies opgelewer het.

Oos-Moot o.16’s deur na halfeindstryd

Hoërskool Oos-Moot se rugbyspanne het gemengde sukses behaal in die afgelope naweek se kwarteindstryd in die VirSeker Beeldtrofee toernooi.

Hoërskool Oos-Moot presteer

Oos-Moot se span het die tweede plek in die kompetisie behaal nadat hulle vroeër vanjaar die Pretoria Streekkompetisie gewen het.
Top