Whats On

Ontspanning/ Leasure


Pretstap: met `n Mark by die Plaaswerf Pretoria Nasionale Dieretuin, Saterdag 21 Oktober. Hek open 6:00, Stap begin 6:30, Medalje: Colebrook Pig, Kaart of Kontant. Bring ekstra geld vir die Mark. Kontak:Lettie Dins - Don 9:00 - 14:00 by 012‑323‑0294 of Dirk 071‑004‑4221 www.fotz.co.za - VP021902

Top